Hierdie Bernette B70/B79 Borduur masjien opleiding is spesifiek saamgestel om jou te leer hoe om jou borduur masjien optimaal te gebruik. Ons gaan dit in ‘n gemaklike tempo hanteer om seker te maak dat jy dit ten volle kan geniet.
Lesse:
Les 01: Raam van Lap Ons begin met die basiese stap om ‘n lap reg in die raam te plaas, die vertrekpunt vir jou borduuravontuur.
Les 02: Hoe om Borduurarm te Koppel Ontdek die korrekte manier om die borduurarm aan die masjien te koppel vir optimale stabiliteit.
Les 03: Opdraai van Bobbin Leer hoe om die bobbin met gare te op te draao vir borduurwerk.
Les 04: Bedrading van Bobbin Die regte manier hoe om die bobbin te bedraad sodat jy lekker kan borduur sonder spannings probleme.
Les 05: Skoonmaak en Olie Bewaar die lang lewe van jou Bernette masjien deur die korrekte skoonmaak- en olieprosedures aan te leer.
Les 06: Bedrading van Boonste Gare Ontdek hoe om die boonste gare reg te bedraad vir netjiese en presiese steke.
Les 07: Gare Uithaal en Nuwe Bedraad Die doeltreffende en beste manier om gare uit die masjien te haal en met nuwes gare te bedraad vir konstante kwaliteit.
Les 08: Knoppies van Masjien Bemeester die verskeidenheid knoppies op die masjien vir volledige beheer oor jou borduur masjien.
Les 09: Funksies Onder die Inligtingsknoppie Verken die verborge skatte van die inligtingsknoppie vir ekstra funksies en aanpassings.
Les 10: Stik van Ontwerp Die kroon op jou leerreis – leer hoe om pragtige ontwerpe te skep deur die masjien te laat stik.
Hierdie lesse is sorgvuldig saamgestel om ‘n vreugdevolle en leersame ervaring vir almal te verseker. Mag elke stap jou nader bring aan ‘n meester van die borduurkuns! 🧵✨
Curriculum
- 1 Section
- 10 Lessons
- 52 Weeks
- Die Les10
- 1.101 Raam van lap6 Minutes
- 1.202 Hoe om borduur arm te koppel1 Minute
- 1.303 Opdraai van bobbin3 Minutes
- 1.404 Bedrading van bobbin
- 1.505 Skoon maak en olie
- 1.606 Bedrading boonste gare2 Minutes
- 1.707 Gare uit haal en nuwe bedraad1 Minute
- 1.808 Knoppies van masjien
- 1.909 Funksies onder info
- 1.1010 Stik van ontwerp14 Minutes
Requirements
- Bernette B70 / B79 Embroidery Machine
1 Comment
Submit a Comment
You must be logged in to post a comment.
Please assist with the sowing classes